π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Avo Dip
Miena
Bestanddele
1 eetlepelβ 15 ml
uie, fyn gerasper1
avokadopeer1 eetlepelβ 15 ml
suurlemoensapmayonaise na smaak
paprika na smaak
sout na smaak
Metode
1
Rasper 1 eetlepel uie baie fyn.
2
Druk die avokadopeer fyn.
3
Drup 1 eetlepel suurlemoensap oor die avokado.
4
Voeg mayonaise by tot die regte tekstuur bereik is.
5
Sprinkel paprika en sout oor na smaak.
Graderings
Gee 'n telling: