π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Avo Dip
Miena
Bestanddele
1 eetlepelβ 15 ml
uie, baie fyn gerasper1
avokadopeer1 eetlepelβ 15 ml
suurlemoensapMayonnaise na smaak
Paprika na smaak
Sout na smaak
Metode
1
Rasper die uie baie fyn.
2
Druk die avokadopeer fyn.
3
Drup die suurlemoensap oor.
4
Voeg mayonnaise by tot die regte tekstuur.
5
Sprinkel paprika en sout oor.
Graderings
Gee 'n telling: