Reseptaal
Aartappel-Omelette
β
β
β
β
β
π³ Ontbyt
Bestanddele
2
medium aartappels, fyngerasper250 ml
water250 ml
bruismeelΒ½ teelepelβ 3 ml
sout4
ekstra groot eiers1 eetlepelβ 15 ml
fyngekapte vars pietersielieolie of Spray + Cook
Metode
1
Meng die fyngerasper aartappels, water, bruismeel en sout saam in 'n mengbak.
2
Klop eers die eierwitte styf, dan klop die eiergele.
3
Voeg die eiergele by die aartappelmengsel en meng goed.
4
Vou die geklopte eierwitte versigtig in die mengsel in.
5
Roer die fyngekapte vars pietersielie by.
6
Verhit 'n bietjie olie of Spray + Cook in 'n omelette-pan oor medium hitte.
7
Skep 'n soplepelvol mengsel per keer in die pan.
8
Bak elke omelette weerskante tot goudbruin en sit voor.
Graderings
Gee 'n telling: