π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Aartappelworsies
Huisgenoot 19-08-1982
Bestanddele
4-6 medium aartappels
vars, fyn gesnipperde pietersielie
6
Weense- of varkworsiesspekrepe (streaky bacon)
tamatiesous
gesmelte botter
Metode
1
Skil, kook en mash 4-6 medium aartappels.
2
Voeg vars, fyn gesnipperde pietersielie by die gemashte aartappels.
3
Verhit 6 Weense- of varkworsies.
4
Fatsoeneer kapok-aartappels om elke worsie sodat die punte nog uitsteek.
5
Smeer spekrepe (streaky bacon) dun met tamatiesous.
6
Vou die spekrepe om die aartappel-bedekte worsie.
7
Plaas op 'n draadrakkie in 'n bakplaat met die omvoukant na onder.
8
Verf gesmelte botter bo-oor.
9
Bak in 'n voorafverhitte oond teen 180 Β°C totdat die spekvleis begin verbruin.
β¨ Tienie SΓͺ
Sien 1e Swartboek Β± helfte.
Graderings
Gee 'n telling: