π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Beespens (Wenk)
Metode
1
Moenie beespens dadelik vries nie, aangesien dit altyd baie water bevat.
2
Hang die beespens eers op om winddroog te word.
3
Waaiers laat dit bruin word.
β¨ Tienie SΓͺ
LW: Moenie meel en aartappeltjies bysit wanneer afval gevries gaan word nie. Brand maklik vas tydens opwarming. Aartappeltjies kan eers apart gekook word, en dan bygevoeg word. Kook deur.
Graderings
Gee 'n telling: