π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Brood (wenke)
Metode
1
Smeer warm tuisgebakte brood met varkvet in plaas van margerien β vanmelewe.
2
Vir brood: gebruik 10 g droΓ« kitsgis vir 1 kg koekmeel.
3
Vir vetkoek: gebruik 10 g droΓ« kitsgis vir 750 g koekmeel (om te pof).
4
Sien 'Kortpadkos' van Annette Human vir verdere verwysing.
Graderings
Gee 'n telling: