π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Brand Fumitabs
Skoonma
Elke jaar voor jagters in jagkamp op Bergen-op-Zoom kom bly word Fumitabs gebrand. Min of meer Februarie.
Bestanddele
Fumitabs (van KoΓΆperasie)
Β½
baksteen per vertrekJikwater
Sunlight Liquid
Metode
1
Maak die huis deeglik skoon.
2
Maak alle ingeboude kaste oop.
3
Maak alle vensters toe.
4
Sit 'n halwe baksteen in die middel van elke vertrek.
5
Sit 'n Fumitab op die baksteen in elke vertrek.
6
Steek die Fumitabs een vir een aan en verlaat elke vertrek dadelik.
7
Moenie binnedeure toemaak nie. Maak buitedeure toe.
8
Laat minstens 24 uur staan, of totdat jy weer soontoe gaan.
9
Hoef nie mure en gordyne te was nie.
10
Was alle eetgerei, kastrolle ensovoorts met Jikwater en Sunlight Liquid.
11
Skoffel ook rondom die huis.
Graderings
Gee 'n telling: