Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Chakalaka-Muffins

Annetjie Bodenstein
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ§ MuffinsπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

500 ml
koekmeel
10 ml
bakpoeier
1
knippie sout
5 ml
knoffel-en-kruiemengsel, verkieslik Ina Paarman
1
ekstra-groot eier
100 ml
sonneblom-olie
200 ml
melk of water
200 ml
chakalaka, geblik
250 ml
gerasperde cheddar-kaas

Metode

1

Voorverhit die oond tot 180 Β°C.

2

Smeer die holtes van 'n muffinpannetjie goed met margerien.

3

Sif droΓ« bestanddele saam.

4

Meng die eier, olie, en melk in 'n aparte bak.

5

Meng die nat mengsel liggies by die meelmengsel in.

6

Skep 'n groot eetlepel van die beslag in elke holte van die pannetjie.

7

Skep bo-op elk 'n eetlepel chakalaka en strooi gerasperde kaas oor elkeen.

8

Bak Β± 20 minute of tot die muffins gaar is.

9

Sit warm voor.

✨ Tienie SΓͺ

Lewer 12 muffins.

Graderings
Gee 'n telling: