Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Kolwyntjies

β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ§ MuffinsπŸ”–Teken in om te stoor

Bestanddele

125 g
botter of margerien
1 koppieβ‰ˆ 250 ml
suiker
2-3 eiers
2Β½ koppieβ‰ˆ 625 ml
koekmeel
ΒΌ teelepelβ‰ˆ 1 ml
sout
3 teelepelβ‰ˆ 15 ml
bakpoeier
1 teelepelβ‰ˆ 5 ml
vanilla
ΒΎ koppieβ‰ˆ 188 ml
melk

Metode

1

Klop botter en suiker tot room.

2

Voeg goedgeklitste eiers by en meng goed.

3

Sif droΓ« bestanddele (koekmeel, sout en bakpoeier) saam.

4

Gooi vanilla in die melk.

5

Roer die meelmengsel om die beurt met die melk in die bottermengsel in.

6

Die deeg moenie styf wees nie, maar ook nie te slap nie.

7

Smeer kolwyntjiepannetjies met botter en strooi effens meel daaroor.

8

Skep groot lepelsvol beslag in die pannetjies en bak 10–15 minute in 'n warm oond.

Graderings
Gee 'n telling: