π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
HoΓ« Bloedsuiker (Diabetes 2)
Louis van Dalen
Dit het uitstekend vir Skoonpa gewerk. Suiker het binne 'n week van 18 afgekom na 6.
Bestanddele
1
takkie wilde-alskookwater na smaak
1
Cinnemon tablet (bruin kaneelpil)Metode
1
Trek 'n takkie wilde-als in kookwater en laat dit trek soos tee.
2
Drink die wilde-als tee.
3
Neem ook 1 Cinnemon tablet (bruin kaneelpil) saam.
β¨ Tienie SΓͺ
Plant wilde-als voort met 'n steggie.
Graderings
Gee 'n telling: