Reseptaal
Karringmelk-marinade
Thinus
โ
โ
โ
โ
โ
๐ถ๏ธ Marinades
๐ค Thinus๐ Braai
Bestanddele
500 ml
karringmelkasyn, na smaak
olie, na smaak
knoffel, na smaak
suurlemoenpeper, na smaak
sout, na smaak
kaas (vir fillet vulsel)
American Barbecue Spice, na smaak
blaardeeg (vir fillet)
1
eier gemeng met 'n bietjie melk (vir verf)Metode
1
Meng die karringmelk, asyn, olie, knoffel en suurlemoenpeper saam in 'n bak.
2
Gooi die marinade oor die wildsteaks en marineer vir ongeveer 2 dae in die yskas.
3
Wanneer jy die steaks braai oor kole, gooi sout oor tydens die braaiproses.
4
Vir wildfillet: sny die fillet op die lengte oop en vul met kaas.
5
Strooi sout en speserye (soos American Barbecue Spice) oor die gevulde fillet.
6
Draai die fillet toe in blaardeeg en verf bo-oor met 'n eier-melk mengsel.
7
Bak stadig in die oond tot gaar.
Graderings
Gee 'n telling: