π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Marinade vir Steak
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
asyn1 koppieβ 250 ml
droΓ« rooi wyn1 koppieβ 250 ml
kookolie1
knoffelhuisie, fyngekapgrofgemaalde swartpeper
6
lourierblare, gebreek10
heel naeltjies6 teelepelβ 30 ml
suikerMetode
1
Meng alles saam.
2
Marineer die steak ten minste 4 ure in die mengsel.
Graderings
Gee 'n telling: