π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Komkommer - Algemeen (Wenke)
Metode
1
Baby- en groter komkommers kan heel ingelΓͺ word, OF in dun skyfies gesny word met die Kenwood.
2
Stukkie van ongeveer 5 cm wat oorbly van die Kenwood, kan in repies gesny word.
3
Alternatiewelik kan komkommers heel dunnetjies met 'n boontjiekerwer gekerf word, soos groenbone.
4
Agurkies of baba Engelse komkommertjies kan geblansjeer word en dan saam met aartappels, uie, botter, sout en peper gekook word soos groenbone β of net met botter, sout en peper.
5
Indien tyd 'n probleem is en varsgeplukte komkommertjies moet oorstaan tot die volgende dag, bewaar hulle in die yskas.
6
Moenie hulle in 'n skottel met water los nie β dit verrot oornag.
Graderings
Gee 'n telling: