Reseptaal
Komkommer - Algemeen (Wenke)
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Metode
1
Baby- en groter komkommers kan heel ingelΓͺ word, OF in dun skyfies gesny word met die Kenwood.
2
Stukkie van Β±5 cm wat oorbly van die Kenwood-snit kan in repies gesny word.
3
Heel dunnetjies met 'n boontjiekerwer kerf, soos groenbone.
4
Agurkies/baba Engelse komkommertjies kan geblansjeer word en dan saam met aartappels, uie, botter, sout en peper gekook word soos groenbone β of net met botter, sout en peper.
5
Indien tyd 'n probleem is en varsgeplukte komkommertjies moet oorstaan tot die volgende dag, bewaar hulle in die yskas.
6
Moenie in 'n skottel met water los nie β dit word sleg.
β¨ Tienie SΓͺ
Algemene wenke vir die voorbereiding en bewaring van komkommers.
Graderings
Gee 'n telling: