Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Message in a Bottle

Joanly Norval
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ’‘ Boererate en Wenke

Uitnodiging na Matriek-afskeid 2000 te Caledon, KP.

πŸ‘€ Joanly NorvalπŸŽ‰ Matriekafskeid

Bestanddele

1
bottel
1
kurkprop
saklyn
rooi poskantoorwas
mooi papier

Metode

1

Druk die punt van die saklyn langs die kurkprop in.

2

Draai die lyn 'n paar maal om die bottel se nek.

3

Heg die lyn met rooi poskantoorwas vas.

4

Gebruik mooi papier geskeur β€” nie geknip nie β€” vir die boodskap.

5

Skryf die volgende boodskap: "This message has come a long way.

6

It has crossed the ocean and has overcome a lot of obsticles.

7

You now hold in your hands a replica of the original invitation of all times.

8

Join us for the event you'll never forget, on 6th October 2000, at eight o'clock at the Landbousaal".

Graderings
Gee 'n telling: