Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Operasie Beetplant

Skoonma

Bestanddele

beesmis, skaapmis of hoendermis (genoeg vir 'n bedding van 1 m x 2 m)
beetsaad

Metode

1

Maak 'n bedding van ongeveer 1 m x 2 m.

2

Werk genoeg beesmis, skaapmis of hoendermis in die bedding in.

3

Moenie beet saai nie.

4

Span 'n lyn om die rytjies reguit te kry.

5

Druk gaatjies in rye met 'n dun stokkie.

6

Gooi 1 saadjie in elke gaatjie.

7

Maak die bedding elke dag nat, soggens baie vroeg.

Graderings
Gee 'n telling: