π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Skurwe Hakke
Tannie Kosie Smith
Bestanddele
gelyke dele gliserien
gelyke dele huishoudelike ammoniak (nie die sterk een nie)
Metode
1
Meng Gliserien en Huishoudelike Ammoniak (nie die sterk een nie) in gelyke dele.
2
Vermy inaseming tydens meng.
3
Bewaar die mengsel in 'n botteltjie met 'n skroefdeksel.
4
Wend soggens en saans met 'n klein verfkwassie aan die hakke aan.
Graderings
Gee 'n telling: