Reseptaal
Speelklei
Line
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Bestanddele
2 koppieβ 500 ml
koekmeelΒ½ koppieβ 125 ml
sout3 teelepelβ 15 ml
kremetart3 teelepelβ 15 ml
kookolie1-2 koppie koue water
n paar druppels koekkleursel
Metode
1
Meng die koekmeel, sout, kremetart en kookolie saam.
2
Voeg eers een koppie koue water by en brei die mengsel.
3
Toets die konsistensie en voeg geleidelik nog water by tot die regte tekstuur bereik word.
4
Drup 'n paar druppels koekkleursel in en meng deur.
Graderings
Gee 'n telling: