Reseptaal
Speelklei (Uit Resepteboek)
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Bestanddele
500 ml
koekmeel125 ml
sout20 ml
kremetart10 ml
olie10 ml
voedselkleursel500 ml
waterMetode
1
Plaas al die bestanddele behalwe die water in 'n kastrol.
2
Roer die water geleidelik by om te voorkom dat klonte vorm.
3
Roer die mengsel oor lae hitte totdat dit dik is en loskom van die kante.
4
Laat afkoel.
5
Bewaar klei in 'n plastieksakkie om uitdroging te voorkom.
Graderings
Gee 'n telling: