Reseptaal
Teen Muskiete
Lee Booysen, Paindane
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
parafien (lampolie)1 koppieβ 250 ml
Dettol, gewone1 koppieβ 250 ml
sitronella-olie2 koppieβ 500 ml
waterMetode
1
Meng die parafien, Dettol, sitronella-olie en water saam.
2
Gooi die mengsel in 'n spuitbottel.
3
Bespuit jouself, jou klere, slaapplek, tent, ens. na behoefde.
β¨ Tienie SΓͺ
Piet de Beer sΓͺ ook: Meng helfte Dettol en helfte water.
Graderings
Gee 'n telling: