Reseptaal
Vir Griep
Colleen van Staden
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Al wat haar ma al die jare nog gebruik het; ook vir hulle as kinders.
Bestanddele
1 bottel
Lennon se Jamaika Gemmer (volgens botteltjie-instruksies)1
sopie warm soet wyn2
Panado pynpilleMetode
1
Maak Lennon se Jamaika Gemmer aan soos op die botteltjie aangedui en drink dit.
2
Drink daarna 'n sopie warm soet wyn.
3
Drink 2 Panado pynpille.
Graderings
Gee 'n telling: