Reseptaal
Vir Skurwe Hande
Radio Pretoria
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Bestanddele
2 teelepelβ 10 ml
fyn sout2 teelepelβ 10 ml
sjampoo (verkieslik Pantene)Metode
1
Meng 2 teelepels fyn sout met 2 teelepels sjampoo (verkieslik Pantene, want dit is lekker dik) om 'n pasta te maak β voeg geen water by nie.
2
Vryf die pasta in die vel in, veral rondom die naels.
3
Spoel af met water.
4
Smeer handeroom aan. Maak hande sag soos baba se vel.
Graderings
Gee 'n telling: