Reseptaal
Wonderdeksel Wenke
Sarie
β
β
β
β
β
π‘ Boererate en Wenke
Metode
1
Chips - toets hoeveelheid olie. Olie hoef nie warm te wees voor insit nie.
2
Brood bak - op stand 1 in 'n aluminiumkastrol. Bak vir halfuur en draai om na 15 minute.
3
Beet, macaroni, rys, aartappels, boontjies, groente en oats - kook nie oor nie.
4
Kan die deksel enige tyd reguit oplig.
Graderings
Gee 'n telling: