Reseptaal
Aartappelgereg
β
β
β
β
β
ποΈ Karavaankos
π Braai
Bestanddele
6
aartappels1
groot uimargerien na smaak
500 ml
Ultra Mel room1 pakkie
wit uiesoppoeierMetode
1
Skrop aartappels en kook in die skil tot net sag.
2
Verwyder skille en sny in skywe. Pak in pot.
3
Braai-stowe ui in margerien.
4
Voeg ui in lae by die aartappels in die pot.
5
Meng Ultra Mel room en uiesoppoeier saam.
6
Gooi die roommengsel bo-oor die aartappels en ui.
7
Sit deksel op en laat gaar word vir 30 minute op rooster of naby kole.
8
Bedien met braaivleis.
Graderings
Gee 'n telling: