π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoender
Tienie
Bestanddele
800β900 g jong hoenderporsies
15 ml
paprika50 g
margerien250 ml
aftreksel (Β½ hoenderblokkie opgelos in 'n koppie warm water)sout en peper na smaak
250 ml
Ultra Mel room50 ml
gedroogde pietersielie1
groenrissie, in repies gesny200 g
stukkies makaroni of enige pasta, gaargekookMetode
1
Maak seker die hoenderporsies is droog voor gaarmaak.
2
Braai die hoenderporsies in margerien en paprika tot goudbruin aan weerskante.
3
Voeg die aftreksel, sout en peper by en stowe tot die hoender sag is.
4
Voeg die Ultra Mel room, gedroogde pietersielie en groenrissie by en stowe nog 5β10 minute.
5
Voeg die gaargekookte pasta by en roer liggies met 'n houtlepel.
6
Geur met sout indien nodig en sit warm voor met slaai.
β¨ Tienie SΓͺ
Vir 4 tot 6 persone.
Graderings
Gee 'n telling: