π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Uie/Aartappels (oor die kole)
π Braai
Bestanddele
uie of aartappels na smaak
margerien na smaak
tinfoelie
Metode
1
Smeer die uie of aartappels met margerien deur jou hande te gebruik.
2
Draai elke ui of aartappel toe in tinfoelie.
3
Pak die toegedraaide uie of aartappels naby die kole en laat gaar word.
Graderings
Gee 'n telling: