π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Aartappels
Johlene
Bestanddele
aartappels (na smaak, in klein stukkies gesny)
sout na smaak
fyn skΓͺrgeknipte pietersielie na smaak
aromat na smaak
knoffelsout na smaak
klontjies botter na smaak
Metode
1
Kook die aartappels in klein stukkies gaar met sout.
2
Pak die gaar aartappels in 'n vuurvaste bak.
3
Strooi fyn skΓͺrgeknipte pietersielie, aromat en knoffelsout oor die aartappels en plaas klontjies botter bo-op.
4
Sit die bak in die oond om deur te warm. Dit hoef nie bruin te bak nie.
Graderings
Gee 'n telling: