Reseptaal
Aartappelskyfies
β
β
β
β
β
π Stysel
Bestanddele
Β± 5 medium aartappels
warm olie vir braai
Metode
1
Gebruik Β± 5 medium aartappels.
2
Plaas die aartappels in die mikrogolf en kook vir 7 minute op High.
3
Braai die aartappels in warm olie tot bros.
Graderings
Gee 'n telling: