π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Geelrys met Rosyne
Mikrogolf Kookkuns, Christine Cashmore bl. 113
Bestanddele
250 ml
rou rys600 ml
kookwater5 ml
sout5 ml
borrie1
stuk pypkaneel200 ml
/ 120 g pitlose rosyne10 ml
margerien10 ml
heuningMetode
1
Plaas die rys, water, sout, borrie en pypkaneel in 'n bak.
2
Plaas die deksel op die bak of bedek dit met kleefplastiek en prik die kleefplastiek.
3
Mikrogolf die rys tot gaar (resep afgekap in oorspronklike dokument).
β¨ Tienie SΓͺ
Resep is afgekap in die oorspronklike dokument.
Graderings
Gee 'n telling: