π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Erte (Split Peas)
Bestanddele
1 koppieβ 250 ml
erte3 koppieβ 750 ml
water1 teelepelβ 5 ml
soutMetode
1
Bring die erte, water en sout tot kookpunt.
2
Verlaag die hitte en kook stadig tot sag, ongeveer 30 minute.
3
Gebruik as stysel in plaas van rys β dit is dus 'n stysel en groen groente in een.
β¨ Tienie SΓͺ
Nie altyd net in sop nie!
Graderings
Gee 'n telling: