π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Aartappelvetkoek
Huurder van Niewenhuys Bynespoort
Bestanddele
6
groot aartappels30 ml
koekmeel1
eier, geklitssout en peper na smaak
olie vir diepbraai
5 ml
bakpoeierMetode
1
Skil en rasper die aartappels aan die fyn kant van die rasper.
2
Voeg die geklitste eier, koekmeel, bakpoeier, sout en peper by die gerasperde aartappel.
3
Meng die mengsel deeglik.
4
Diepbraai lepelsvol van die mengsel in warm olie soos vetkoekies.
5
Dreineer op kombuispapier en dien warm op.
Graderings
Gee 'n telling: