π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Cape Style Broodjie
GeΓ«et by Johann van Heerden KP terwyl ons vir die kole wag. Bedien met Simonsberg smeerkaas/maaskaas.
π€ Johann van Heerdenπ Braai
Bestanddele
1 pakkie
Golden Cloud 'Cape Style' broodmengsel (1 kg)2-4 eiers
1 liter
karringmelkMetode
1
Gebruik 1 kg pakkie 'Cape Style' van Golden Cloud om twee broodjies te maak.
2
Voeg 2β4 eiers en 1 liter karringmelk by en meng volgens die pakkie se instruksies.
3
Bak dadelik.
4
Bedien warm.
Graderings
Gee 'n telling: