π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Bagels (Buns)
Thalita
Metode
1
Gebruik resep soos vir French Loaf.
2
Vorm groot ronde buns.
3
Voeg rosyne, semels of sonneblomsaad by indien verkies.
4
Laat die buns genoeg rys.
5
Sit net een bakplaat op die onderste rakkie van die oond.
6
Bak ongeveer 20 minute, nie langer nie.
7
Toets of die buns gaar is.
Graderings
Gee 'n telling: