π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Footlongs
Mariette Weber
Bestanddele
6
laaaang bunsmargarien na smaak
skywe salami of ham na smaak
blaarslaai na smaak
1
tamatie, gesny1
botteltjie English Mustard (aangemaak) 115 g Colman's1
groot blik kondensmelkKOO mayonaisse na smaak
Metode
1
Sny die laaaang buns oop en smeer margarien aan die binnekant.
2
Sit skywe salami of ham op die buns en voeg blaarslaai en tamatie by.
3
Sous: Meng 1 botteltjie English Mustard (aangemaak) 115 g Colman's met 1 groot blik kondensmelk tot glad.
4
Voeg KOO mayonaisse by na smaak en roer goed deur.
5
Bedruip of smeer die sous oor die gevulde buns voor opdiening.
Graderings
Gee 'n telling: