π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Archers
Dirk en Lynn, bure van Charles
Resep van Dirk en Lynn, bure van Charles.
Bestanddele
Archers (driekwart heuningbotteltjie vol)
1
jellie-babyMetode
1
Gooi Archers in 'n heuningbotteltjie, driekwart vol.
2
Sit 'n jellie-baby in.
3
Los tot die jellie-baby behoorlik uitgeswel het.
Graderings
Gee 'n telling: