Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Classy Cutter Tegniek

Bestanddele

1
tamatie

Inligting

Onthou dat 'n enkel snit vyf punte het.

Om 'n dubbel snit met 10 punte te maak: Hou die snyer in jou linkerhand en plaas die tamatie in die middel.

Draai die boonste deel tot die stoppunt.

Draai die boonste deel terug sonder om die tamatie te verwyder.

Draai die tamatie maksimum 1 cm van punt A na punt B.

Draai die boonste deel weer tot die stoppunt.

Verwyder die boonste deel van die tamatie β€” dit sal nou tien punte hΓͺ.

Draai die boonste deel van die snyer terug.

Keer die oorblywende helfte van die tamatie uit.

✨ Tienie SΓͺ

Onthou om Classy Cutter skoon te maak nΓ‘ gebruik.

Graderings
Gee 'n telling: