π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Pynappelboot
Bestanddele
1
pynappel met blare aanolie of margerien (opsioneel)
Metode
1
Behou die blare aan die pynappel. Spoel die pynappel goed af.
2
Sny 'n smal stukkie aan die onderkant af sodat die pynappel plat kan lΓͺ.
3
Sny ook 'n smal strook aan die bokant af.
4
Verwyder die eetbare deel versigtig met 'n skerp groentemessie.
5
Sny die eetbare deel in stukkies en skep dit terug in die pynappelskil.
6
Alternatiewelik: braai die stukkies in vlak olie of margerien en skep dit terug in die skil om by 'n warm ete te bedien.
Graderings
Gee 'n telling: