Lekker Eet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekker Eet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Weekplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings

πŸ”‘ Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig

Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.

Reseptaal

Erdwurms

Johan de Beer

Bestanddele

1
houer met gaatjies onder
los grond / komposryke grond / gemeng met droΓ« beesmis
groeimeel
1
klam handdoek
papaja en avokado
nat beesmis

Metode

1

Maak seker die houer het gaatjies onder in.

2

Vul die houer met los grond β€” komposryke grond of grond gemeng met droΓ« beesmis.

3

Strooi elke Saterdag groeimeel oor die grond.

4

Spuit water liggies oor.

5

Bedek die houer met 'n klam handdoek β€” hou dit altyd oor (nie plastiek of fosfaatsakke nie).

6

Gee die erdwurms papaja en avokado as voedsel.

7

Gooi gereeld nat beesmis bo-oor.

Graderings
Gee 'n telling: