π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Etikette Verwyder
Bestanddele
warm water
Brasso
pottedraad
Metode
1
Week die bottel 'n rukkie in warm water om die etiket te verweek.
2
Die etiket sal maklik loskom β trek dit versigtig af sonder dat dit skeur.
3
Vir hardnekkige gomreste (soos op 'n Mayonnaisse-bottel), vryf die area met Brasso en pottedraad tot die gom verwyder is.
Graderings
Gee 'n telling: