Lekkereet
πŸ₯—
Voorgeregte
🍞
Sop
πŸ–
Vleis
🐟
Vis
πŸ₯¦
Groente
🍰
Soet
πŸ«“
Bak
πŸ«™
Preserves
πŸ”₯
Braai
πŸ’‘
Wenke
Lekkereet
GeΓ―nspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
🏠TuisπŸ”Soek❀️GunstelingπŸ“My ResepteπŸ›’InkopielysieπŸ“…Maaltydplanner
INHOUD
πŸ₯—Voorgeregte & Happies🍞Sop & BroodπŸ–Vleis & Pluimvee🐟Vis & SeekosπŸ₯¦Groente & Slaaie🍰Soet & NageregπŸ«“Bak & KoekeπŸ«™Preserves & BottelsπŸ”₯Braai & GrootmaatπŸ’‘Wenke & Boererate
πŸ“ Stuur Jou Resepβš™οΈInstellings
Reseptaal

Gemmerbier

Daleen Pretorius, Limpopodraai
β˜…β˜…β˜…β˜…β˜…πŸ₯€ Drinkgoed

Bestanddele

5 liter
water
15 ml
gemmer
ΒΌ teelepelβ‰ˆ 1 ml
kremetart
1
handvol rosyne
5 ml
kitsgis (vir bier)

Metode

1

Meng die water, gemmer, kremetart, rosyne en kitsgis saam in 'n groot houer.

2

Laat staan 'n paar ure totdat die rosyne op en af begin beweeg β€” dit is 'n teken dat die gis aktief is.

3

Syg die mengsel deur 'n sif of muslin doek.

4

Gooi die gegiste vloeistof in 'n 5 liter plastiese bottel.

5

Prop die bottel, maar draai nie heeltemal styf toe nie β€” laat effens oop sodat gasse kan ontsnap.

6

Sit in die vrieskas totdat kraak-ys aan die buitekant van die bottel gevorm word.

7

Bedien yskoud.

Graderings
Gee 'n telling: