π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Limonade (Suurlemoenkoeldrank)
Ans van Zyl
Bestanddele
12
suurlemoene, wieletjies gesny2 kgβ 2000 g
suiker15 ml
sitroensuur15 ml
wynsteensuur15 ml
Engelse sout1.5 liter
kookwaterMetode
1
Plaas die suurlemoenwieletjies, suiker, sitroensuur, wynsteensuur en Engelse sout in 'n groot bak.
2
Gooi die kookwater daaroor en roer goed om die suiker op te los.
3
Week die mengsel oornag.
4
Syg die mengsel deur 'n fyn sif of kaasdoek.
5
BΓͺre die limonadesiroop in die yskas.
6
Bedien verdun met sodawater.
Graderings
Gee 'n telling: