π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Mangosap
Bestanddele
20 koppieβ 5 l
ryp mango's (genoeg om 20 koppies sap te lewer)20 koppieβ 5 l
sap (na kook en syging)Metode
1
Gebruik ryp mango's.
2
Skil die mango's en sny die vleis van die pitte af.
3
Kook sag soos appelkoosdrankie.
4
Syg deur 'n doek sodat hare agterbly.
5
Meet die sap β 20 koppies.
6
Kook verder soos appelkoosdrankie.
β¨ Tienie SΓͺ
Volg dieselfde metode as vir appelkoosdrankie.
Graderings
Gee 'n telling: