π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Godemaal
Drink die regte wyn op die regte tyd uit die regte glas saam met die regte kos wat reg voorberei is en dit word 'n godemaal. Presies dieselfde bestanddele, verkeerd gerangskik, sou van dieselfde ete maar net nog 'n ete gemaak het.
Metode
1
Drink die regte wyn op die regte tyd uit die regte glas saam met die regte kos wat reg voorberei is.
β¨ Tienie SΓͺ
Maaskaas = Cottage Cheese; Roomkaas = Cream Cheese.
Graderings
Gee 'n telling: