π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Handeroom
Ansie van Vuuren
Resep gekry op 20-07-2004.
Bestanddele
500 g
speenroom (speensalf, melksalf vir koeie) nie-geurend20 ml
gliserien5 ml
Aroma-olie (bv. Lavender, Katjiepiering, Roos, Honey Suckle)100 g
babapoeierMetode
1
Meng 500 g speenroom (nie-geurend) en 20 ml gliserien goed saam.
2
Voeg 5 ml Aroma-olie by en roer deur.
3
Voeg babapoeier by soos nodig (ongeveer 100 g) totdat die gewenste konsistensie bereik is.
4
Bewaar in 'n digte houer.
β¨ Tienie SΓͺ
Speenroom kos R16-55 by NTK. Teen muskietbyte, gebruik 5 ml sitronella olie en 5 ml Lemon Grass. Bring vars suurlemoengeur uit. 'n 10 ml-botteltjie Lavender Oil kos nou R33-55. Gebruik as handeroom, vir bababoudjies. Vir skurwe hakke, smeer mildelik aan. Trek plastiese sakkies oor voete. Trek kouse aan. Babasagte voete!
Graderings
Gee 'n telling: