π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoes
Bestanddele
1 teelepelβ 5 ml
suikerBorsdruppels van Lennon na smaak
Vicks na smaak
Metode
1
Plaas een teelepel suiker op 'n lepel.
2
Drup 'n paar druppels Borsdruppels van Lennon op die suiker.
3
Eet soggens en saans.
4
Smeer Vicks onder die kind se voete, in die kuiltjie van die keel en tussen die blaaie (skouerblaaie).
Graderings
Gee 'n telling: