π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Hoesmiddel
Tannie Hettie van Staden
Bestanddele
1
ui, fyngerasper1-2 teelepels suiker
Metode
1
Rasper 1 ui fyn.
2
Gooi 1 - 2 teelepels suiker oor die gerasperde ui.
3
Drink die vloeistof wat afgetrek word.
Graderings
Gee 'n telling: