π Teken in om resepte te stoor, in te dien of te wysig
Familie-lede kan ook bestaande resepte wysig.
Reseptaal
Kaasballetjies
Bestanddele
2
eiers, geklits400
- 500 g gerasperde kaas15
- 30 ml fyn, droΓ« broodkrummelspaprika na smaak
gerasperde neutmuskaat na smaak
Metode
1
Meng die geklitste eiers, gerasperde kaas, broodkrummels, paprika en gerasperde neutmuskaat saam in 'n mengbak.
2
Vorm die mengsel tot sowat 30 klein balletjies.
3
Bak die balletjies in diepvet tot goudbruin en gaar.
4
Dreineer op kombuispapier.
5
Bedien warm.
β¨ Tienie SΓͺ
Nie dieselfde as Slappappoffers nie, sien Wenresepte 2 bl. 56. Kan vooraf berei en voor gebruik weer opgewarm word.
Graderings
Gee 'n telling: