Lekkereet
๐Ÿฅ—
Voorgeregte
๐Ÿž
Sop
๐Ÿ–
Vleis
๐ŸŸ
Vis
๐Ÿฅฆ
Groente
๐Ÿฐ
Soet
๐Ÿซ“
Bak
๐Ÿซ™
Preserves
๐Ÿ”ฅ
Braai
๐Ÿ’ก
Wenke
Lekkereet
Geรฏnspireer deur Tienie se Kookboek
Teken inRegistreer
๐Ÿ Tuis๐Ÿ”Soekโค๏ธGunsteling๐Ÿ“My Resepte๐Ÿ›’Inkopielysie๐Ÿ“…Maaltydplanner
INHOUD
๐Ÿฅ—Voorgeregte & Happies๐ŸžSop & Brood๐Ÿ–Vleis & Pluimvee๐ŸŸVis & Seekos๐ŸฅฆGroente & Slaaie๐ŸฐSoet & Nagereg๐Ÿซ“Bak & Koeke๐Ÿซ™Preserves & Bottels๐Ÿ”ฅBraai & Grootmaat๐Ÿ’กWenke & Boererate
๐Ÿ“ Stuur Jou Resepโš™๏ธInstellings
Reseptaal

Koffie-likeur

Die SA Kersfeeskookboek bl. 20
โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…โ˜…๐Ÿถ Likeur
๐ŸŽ‰ Kersfees

Bestanddele

2 liter
water
300 ml
Nescafรฉ Classic kitskoffiepoeier
4 kgโ‰ˆ 4000 g
bruinsuiker, bv. "Treacle" van Huletts (donker, amper soos melasses)
120 ml
vanielje-geursel (4 x 30 ml-botteltjies)
3 liter
witblits (Bosveld-mampoer ยฑ 45 %)

Metode

1

Verhit die water en kitskoffiepoeier saam in 'n groot pot.

2

Voeg die bruinsuiker by en roer oor lae hitte totdat die suiker heeltemal opgelos is โ€” moenie laat kook nie.

3

Haal van die hitte af en laat die mengsel goed afkoel.

4

Roer die vanielje-geursel en mampoer deeglik by die afgekoelde mengsel in.

5

Gooi die likeur deur 'n kookoliefilter in skoon, droรซ donkerbruin bottels van verskillende groottes en vorms.

6

Sit etikette op die bottels en laat die likeur ยฑ 2 weke of langer rus voor gebruik.

โœจ Tienie Sรช

Goudkleurige proppe vertoon mooi. Lewer ยฑ 7 liter likeur. Sit etikette op. Laat rus ยฑ 2 weke of langer.

Graderings
Gee 'n telling: