Reseptaal
Krummel Braaipap
Het
β
β
β
β
β
π Stysel
GeΓ«et tydens uitstappie na Wesvoere Thabazimbi op 10 Mei 2006. Pap gemaak deur Het.
Bestanddele
Wesvoere braaipapmeel
Β± 12 koppies kookwater
1Β½ eetlepelβ 23 ml
sout6 koppieβ 1.5 l
meelMetode
1
Gebruik Wesvoere se braaipapmeel en die grootste aluminiumkastrol uit 'n stel van drie of vier.
2
Maak die kastrol halfvol met kookwater (ongeveer 12 koppies).
3
Voeg 1Β½ eetlepel sout by.
4
Voeg 6 koppies braaipapmeel by en roer dadelik in met 'n vurk.
5
Roer elke 15 minute en laat gaar kook vir ongeveer 1 uur.
6
Skep uit in 'n warm driepoot swartpot wat naby kole staan.
7
Bedien met 'n sampioensous en braaivleis.
Graderings
Gee 'n telling: