Reseptaal
Krummelpap
β
β
β
β
β
π Stysel
Bestanddele
2 koppieβ 500 ml
mieliemeel (nie braaipap)1 teelepelβ 5 ml
sout3 koppieβ 750 ml
water1 eetlepelβ 15 ml
botterMetode
1
Gooi die mieliemeel op kokende soutwater.
2
Maak dig toe en laat prut vir 1Β½ uur.
3
Werk die pap deur met 'n 3-tand vurk en voeg die botter by.
Graderings
Gee 'n telling: